Sarie Marais Lyrics

Jim Reeves

My Sarie Marais is so ver van my hart
Maar′k hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin

O bring my t'rug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais

Oh, bring my t′rug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais

Daar onder in die mielies
By die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais

Powered by musixmatch